Carp Fishing South Africa
Tweet

Bronkhorstspruit Dam

 

Bronkhorstspruit Dam Map - Gauteng
25°53′15″S  28°43′15″E
Bronkhorstspruit Dam Map


About the dam.

Bronkhorstspruit Dam (Bronkies) in the Olifants River just outside Bronkhorstspruit opened its gates for the first time in 1950. It has a gross capacity of 57,913,000 cubic meters, and a surface area of 860.9 square kilometers. It has an average depth of about 8m while the dam wall is about 25 meters deep. The dam has a light brown color and contains a lot of water-grass.

The dam caters for anyone be it anglers or people who go there just to relax. It has good, clean bathrooms and toilettes, dustbins and clean running water all along the banks. There is also an abundance of bird life due to the fact that there is a Bird Sanctuary on the Southern point of the dam.

The fishing at Bronkhorstspruit Dam offers anglers a wide variety of fish such as Kurper, Barbel, Carp, two types of Yellow fish and Kurper. Due to the high amount of water-grass it does deliver some frustration. If you catch a fish and try to force it through the grass there is a high chance of losing the fish. The best options are to either walk into the grass and hook the fish or to go out with a boat or canoe. Oars are important to get past the initial grass when fishing Bronkhorstspruit.


Oor die dam.

Bronkies is naby Bronkhorstspruit geleë en het 'n kapasiteit van 57,913,000 kubieke meter en 'n oppervlakte van 860.9 vierkante kilometer. Hierdie dam vorm deel van die Olifantssisteem met ‘n gemiddelde diepte van sowat 8 meter, terwyl dit by die damwal sowat 25 meter diep is. Die dam het sy deure vir die eerste keer oop gemaak in 1950. Die water het voortdurig ‘n ligbruin kleur met baie watergras wat daar voor kom.

Daar word vir almal voorsiening gemaak by die dam vir hengelaars en die wat net wil ontspan tegelyk. Die area is goed ingerig met toilet geriewe naby, askanne en lopende water al langs die ower af. Daar is ook ‘n ryk voëllewe aan die hand oor die suidelike punt ‘n voëlreservaat is.

Bronkies lewer ‘n groot verskeidenheid vis op vir die hengelaar, en vir die kunsaashengelaar is hierdie waters ideaal. Die dam lewer twee soorte geelvis, babers, karp, grootbek swartbaars, vleikurpers, en selfs bloukurpers word hier aangetref. Verskeie dwergspesies kan ook hier aangetref word en die normale kunsaastegnieke kan maar gerus hier met vrug toegepas word.

Die dam lewer baie frustrasies op vir die aashengelaar weens die baie watergras wat in hierdie dam aangetref kan word. Sodra jy 'n vis aan die hoek het en jy kom in die watergras is die kans groot dat jy die vis kan verloor as jy nie versigtig is. Loop gerus dan eerder 'n ent in en skep die vis of gebruik 'n boot of kano om die vis te gaan skep. Rooispane is belangrik om jou boot die eerste stuk deur die watergras te kry.

 

Bronkhorstspruit Dam

 

Bronkhorstspruit Dam Fishing Tips, Spots & Fishing Bait.

Carp Bait: Plain and flavored cooked maize pips, Sweetcorn, Custard "Pap", sweet and plain dough, floaties, mallows and earthworms.

Flavors: In general fruity flavors work well and also Almond and Honey. A stronger flavor such as Garlic has also been found to work quite well, and do not forget Hemp Seed Extract.

Fishing Tip: The West side of the dam is the best spot if you are going Carp fishing. Carp can be found all along the bank.

Groundbait: Use an un-flavored mieliebom/groundbait of your choice such as Tigernut groundbait, Popcorn or Hemp & Tigernut Method Mix, or for the bigger carp a pre-cooked particle mixture of hemp seed, tigernuts and kaboem mealies.



Barbel / Catfish Bait: Platannas, Fish Heads, Crickets, Day-old Chickens, Cutworms (Miswurms) and Earthworms or even a combination of these baits.

Blood Groundbait: For more information read here



Yellow Fish: Earthworms, Crickets, White Ants (Termites) and small Crabs the size of a 50c. You can also try small artificial lures but it will be advised to forget about the bigger types of artificial baits.

FishingTip: Try fishing near rocky areas or on a bank of rock. The Yellow fish love to eat the moss and algae off of the rocks. In the early mornings you should try the Northern side of the dam for Yellow fish.



Kurper Bait: Earthworms.

Groundbait: Maroek works the best.



Bass Lures: Spinners and Artificial Baits.

Fishing Tip: When fishing for Bass you should try the Northern side of the dam in the early mornings.

 

Where can the Specimen angler buy Bronkhorstspruit fishing bait?

Specimen fishing bait for Bronkhorstspruit Dam is available at this web-site.

 

Where can the Papgooi angler buy Bronkhorstspruit fishing bait?

Papgooi fishing bait for Bronkhorstspruit Dam is available at this web-site.

 

Where can the Bass angler buy Bass Lures for Bronkhorstspruit Dam?

Bass fishing lures for Bronkies is available at this web-site.

 

Where can the Barbel (Catfish) angler buy blood & bait for Bronkhorstspruit Dam?

Barbel (Catfish) blood & bait for Bronkies is available at this web-site.

 

 

Bronkhorstspruit Dam Sky View

 

 

Bronkhorstspruit Dam Visvang Tips & Aas.

Karp Aas: Mielies, Suikermielies (Sweetcorn), Vlapap met Heuning, soet degie, plein degie, floaties, mallows en erdwurms.

Geure: Soet vrugte geure werk baie goed so ook Amandel en Heuning asook 'n sterker geur soos Knoffel. Probeer gerus ook Hemp Seed Extract.

Visvang Tip: Die oewer aan die Westekant verleen homself tot die beste karphengel. Karp kan langs die kant gesoek word waar dit moontlik is om rustig in die water rond te beweeg. Hou altyd die rigting van die wind en die stand van die son in gedagte wanneer daar vir karp gevang word.

Grondvoer: Jy kan of 'n plein (geurlose) mieliebom (met gemaalde Hemp Seed) wat jy verkie of jy kan ene met 'n geur gebruik soos Popcorn of Tigernut grondvoer of selfs ene wat gekook is soos 'n mengsel van Mielies, Tiger Nuts en Hemp saad omr die groter karp te tyken.



Baber Aas: Viskoppe, Dagoud Kuikens, dooie Platannas, Krieke, Miswurms en Erdwurms.

Bloed Lokvoer: Vir meer inligting lees hier.



Geelvis Aas: Erdwurms, Krieke, Rysmiere en 'n Krappie so groot soos 'n 50c. Jy kan ook kleinerige kunsase gebruik as jy geelvisse wil vang, vermy maar liefs eerder die groter kunsase.

Visvang Tip: Probeer naby die klipperige areas en rotsbanke vang, die geelvisse is lief daarvoor om die mosse en alge hier van die klippe af te vreet. Nog 'n tip sal wees om vroeg oggend aan die Noorde vir geelvisse te soek.



Kurper Aas: Erdwurms.

Grondvoer:
Maroek werk die beste.



Swartbaar Kunsaas: Swaailemme en kunsvissies.

Visvang Tip: As daar gekyk word na strategie, sal die aanbeveling wees om vroeg oggend aan die noorde vir swartbaars te soek.

 

Waar kan die Spesie hengelaar vir Bronkhorstspruit Dam visvang aas koop?

Spesie hengel aas vir Bronkhorstspruit Dam is beskikbaar by hierdie web-tuiste.

 

Waar kan die Papgooi hengelaar vir Bronkhorstspruit Dam visvang aas koop?

Papgooi hengel aas vir Bronkhorstspruit Dam is beskikbaar by hierdie web-tuiste.

 

Waar kan Swartbaar hengelaars kunsaas vir Bronkhorstspruit Dam koop?

Kunsaas vir Bronkies is beskikbaar by hierdie web-tuiste.

 

Waar kan die Baber hengelaar vleisaas & bloed vir Bronkhorstspruit Dam koop?

Baber aas & bloed vir Bronkies is beskikbaar by hierdie web-tuiste.

 

 

 

Bronkhorstspruit Dam Contour Map

Link to image if you want to print the Contour Map of Bronkhorstspruit Dam.

 

If you require more carp fishing advice please follow this link or if you would like to obtain carp fishing tackle click here.

 


Home

Home


Infographics

Fishing With Sweet Corn Infographic

Carp Fishing Tips, Tricks And Techniques Infographic

South African Fishing Dams Infographic

Carp Fishing Tools And Equipment Infographic

Carp Fishing Baits Infographic


Barbel Groundbait - Baber Grondvoer

Barbel Groundbait
Baber Grondvoer


Albert Falls Dam

Albert Falls Dam


Bloemhof Dam

Bloemhof Dam


Bronkhorstspruit Dam

Bronkhorstspruit Dam


Buffelspoort Dam

Buffelspoort Dam


Doorndraai Dam

Doorndraai Dam


Koppies Dam

Koppies Dam


Loskopdam

Loskop Dam


Midmar Dam

Midmar Dam


Rietvlei Dam

Rietvlei Dam


Roodeplaat Dam

Roodeplaat Dam


Tzaneen Dam

Tzaneen Dam (Fanie Botha Dam)


Vaal Dam

Vaal Dam


Witbank Dam

Witbank Dam


Coming Soon

Barberspan Dam


Coming Soon

Bon Accord Dam


Coming Soon

Chelmsford Dam


Coming Soon

Clanwilliam Dam


Coming Soon

Donaldson Dam


Coming Soon

Erfenis Dam


Coming Soon

Grootdraai Dam


Coming Soon

Hans Strijdom Dam
(Mokolo Dam)


Coming Soon

Hartbeespoort Dam


Coming Soon

Hendrik Verwoerd Dam
(Gariep Dam)


Coming Soon

Jericho Dam


Coming Soon

Kalkfontein Dam


Coming Soon

Klipvoor Dam


Coming Soon

Lake Mentz
(Darlington Dam)


Coming Soon

Leeupan Dam


Coming Soon

North End Lake


Coming Soon

Origstad Dam


Coming Soon

Renosterkop Dam


Coming Soon

Roodekopjes Dam


Coming Soon

Rushmere Dam
(Laurentia Dam)


Coming Soon

Rust De Winter Dam


Coming Soon

Rustfontein Dam


Coming Soon

Trichardtsfontein Dam


Coming Soon

Vaalkop Dam


Coming Soon

Vygeboom Dam

Copy right (c) 2013 www.carpfishingsouthafrica.co.za all rights reserved.