Carp Fishing South Africa
Tweet

Albert Falls Dam

 

Albert Falls Dam Map - KwaZulu-Natal
29°26′10″S 30°23′18″E
Albert Falls Dam Map Directions


About the dam.

Albert Falls Dam in the Umgeni River, about 20 km outside Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal and opend its gates for the first time in 1976. It has a gross capacity of 288,100 cubic meters (10,170,000 cu ft), and a surface area of 23.521 square kilometers (235 hectares) and 2,006m in length. The dam wall is 33m high.

The dam is mostly visited by Bass fishing anglers but it also offers options for the bank anglers such as Kurper, Barbel and Carp. Apart from the fishing there is alo a game park with a wide sellection of animals.


Oor die dam.

Albertfalls Dam is een van die bekendse damme in Natal vir Swartbaars. Hierdie dam is geleë nie te ver van Pietermaritzburg af nie in die Umgeni Rivier en het vir die eerste keer sy hekke oop gemaak in 1976. Hierdie dam het vroër jare bekend gestaan as die Peatties-meer en is ongeveer 20 kilometer vanaf Pietermaritzburg geleë. Die dam kan 288,100 kubieke meter water hou, 'n oppervlak van 23.521 vierkante meter, is 2,006 meter lank en die dam wal is 33m hoog.

Die dam word veral deur die kunsaasmanne besoek oor sy bekendheid vir sy Swartbaars, maar daar word ook voorsiening gemaak vir die oewerhengelaar om veral Kurpers, Babers en Karp te kan hengel. Bo en behalwe die hengel gebied is die oord binne ‘n wildpark geleë wat ‘n verskeidenheid wild lewer en vir die natuurliefhebber ‘n fees vir die oog is.



 

Albert Falls Fishing Tips, Spots & Fishing Bait.

Carp Bait: Plain and flavored cooked maize and boilies.

Flavors: In general sweet flavors such as the following work well - Cinnamon and Pineapple for the Maize and Strawaberry for the Boilies.

Fishing Tip: On average anglers fish at about 150m depending on where at the dam you are fishing. If you own a fish finder use it to find the best structures at your given fishing spot.

Groundbait: You can use a plain mieliebom such as Popcorn, Hemp & Tigernut Method Mix or Tigernut flavored groundbait or if you are looking for the bigger carp you can use a mix of pre-cooked tiger nuts, hemp and kaboem mielies.



Barbel / Catfish Bait: Fish Heads, Platannas, Day-old Chickens, Crickets and Earthworms.

Blood Groundbait: For more information read here.


Kurper Bait: Earthworms, White Dough and Brown Bread mixed with maroek.

Groundbait: Maroek works very well for kurpers.



Bass Lures: Spinners, crankbaits and plastic baits in various dark colors.

 

 

Where can the Specimen angler buy Albert Falls fishing bait?

Specimen fishing bait for the Albert Falls is available at this web-site.

 

Where can the Papgooi angler buy Albert Falls fishing bait?

Papgooi fishing bait for the Albert Falls is available at this web-site.

 

Where can the Bass angler buy Bass Lures for Albert Falls Dam?

Bass fishing lures for the Albert Falls is available at this web-site.

 

Where can the Barbel (Catfish) angler buy blood & bait for Albert Falls Dam?

Barbel (Catfish) blood & bait for Albert Falls is available at this web-site.

 

 

Albert Falls Dam Visvang Tips & Aas.

Karp Aas: Plein en gekookde mielies en Boilies.

Geure: In die dam werk doet geure die beste soos bv. Cinnamon en Pynapple vir Mielies en Aarbei vir Boilies.

Visvang Tip: In die algemeen hengel mens so 150m diep afhangende van waar jy hengel. Gebruik 'n "fish finder" as jy ene het om die beste area te kry.

Grondvoer: Jy kan of 'n plein (geurlose) mieliebom van jou keuse gebruik of jy kan ene met 'n geur in gebruik soos byvoorbeeld Popcorn of Tigernut grondvoer of selfs 'n mengsel van gekookte voer soos bv. Hemp saad, Kaboem Mielies en Tiger Nuts as jy opsoek is na die groot karp.



Baber Aas: Viskoppe, Dagoud Kuikens, dooie Platannas en Krieke.

Bloed Lokvoer: Vir meer inligting lees hier.



Kurper Aas: Erdwurms, Witpap en Bruinbrood wat met Maroek gebrei is.

Grondvoer:
Maroek is hier die beste opsie.



Swartbaar Kunsaas: Swaailemme en kunsvissies. Meer ervare hengelaars is ook van die mening dat plastiese kunsaas soos plastiekwurms met pers of bruin skakerings hier baie goeie resultate lewer.

 

Waar kan die spesie hengelaar Albert Falls Dam visvang aas koop?

Spesie hengel aas vir die Albert Falls is beskikbaar by hierdie web-tuiste.

 

Waar kan die papgooi hengelaar Albert Falls Dam visvang aas koop?

Papgooi hengel aas vir die Albert Falls is beskikbaar by hierdie web-tuiste.

 

Waar kan swartbaar hengelaars kunsaas vir Albert Falls Dam koop?

Kunsaas vir die Albert Falls is beskikbaar by hierdie web-tuiste.

 

Waar kan die Baber hengelaar vleisaas & bloed vir Albert Falls Dam koop?

Baber aas & bloed vir Albert Falls is beskikbaar by hierdie web-tuiste.

 

 

 

Albert Falls Contour Map

Link to image if you want to print the Contour Map of Albert Falls.


Visit this site if you would like to get contact details for the venues at Albert Falls.

If you require more carp fishing advice please follow this link or if you would like to obtain carp fishing tackle click here.

 


Home

Home


Infographics

Fishing With Sweet Corn Infographic

Carp Fishing Tips, Tricks And Techniques Infographic

South African Fishing Dams Infographic

Carp Fishing Tools And Equipment Infographic

Carp Fishing Baits Infographic


Barbel Groundbait - Baber Grondvoer

Barbel Groundbait
Baber Grondvoer


Albert Falls Dam

Albert Falls Dam


Bloemhof Dam

Bloemhof Dam


Bronkhorstspruit Dam

Bronkhorstspruit Dam


Buffelspoort Dam

Buffelspoort Dam


Doorndraai Dam

Doorndraai Dam


Koppies Dam

Koppies Dam


Loskopdam

Loskop Dam


Midmar Dam

Midmar Dam


Rietvlei Dam

Rietvlei Dam


Roodeplaat Dam

Roodeplaat Dam


Tzaneen Dam

Tzaneen Dam (Fanie Botha Dam)


Vaal Dam

Vaal Dam


Witbank Dam

Witbank Dam


Coming Soon

Barberspan Dam


Coming Soon

Bon Accord Dam


Coming Soon

Chelmsford Dam


Coming Soon

Clanwilliam Dam


Coming Soon

Donaldson Dam


Coming Soon

Erfenis Dam


Coming Soon

Grootdraai Dam


Coming Soon

Hans Strijdom Dam
(Mokolo Dam)


Coming Soon

Hartbeespoort Dam


Coming Soon

Hendrik Verwoerd Dam
(Gariep Dam)


Coming Soon

Jericho Dam


Coming Soon

Kalkfontein Dam


Coming Soon

Klipvoor Dam


Coming Soon

Lake Mentz
(Darlington Dam)


Coming Soon

Leeupan Dam


Coming Soon

North End Lake


Coming Soon

Origstad Dam


Coming Soon

Renosterkop Dam


Coming Soon

Roodekopjes Dam


Coming Soon

Rushmere Dam
(Laurentia Dam)


Coming Soon

Rust De Winter Dam


Coming Soon

Rustfontein Dam


Coming Soon

Trichardtsfontein Dam


Coming Soon

Vaalkop Dam


Coming Soon

Vygeboom Dam

Copy right (c) 2013 www.carpfishingsouthafrica.co.za all rights reserved.